Kyk 18 Januarie se Grootplaas met Charné Wilhelmi en Dirk Wolfaardt.

In die episode:

  • Elsa Esterhuizen gesels met Charné Wilhelmi van VulPro. Dié bewaringsorganisasie wy hom tot die beskerming en rehabilitasie van aasvoëls. Sy gesels oor die stand van sake rondom aasvoëlgetalle, en waarom dit noodsaaklik is om hulle van uitsterwing te red. Lees hier oor die werk van Vulpro.
  • Dirk Wolfaardt van Wildswinkel kuier in die ateljee en sê wat op die veilingskalender voorlê.

Aan jou gebring deur Wildswinkel.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas