Kyk 19 Januarie 2018 se Grootplaas met Johan du Pisanie en Marius Boshoff.

In die episode:

  • Johan du Pisanie van Absa gee ‘n paar wenke oor hoe om skuld reg te bestuur.
  • Marius Boshoff van Villa Crop gesels oor ‘n program wat gewasprodusente se lewens kan vergemaklik.

Inhoudsborg: Villa Crop

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas