Kyk 20 Oktober se Grootplaas met Cornie Tosen en Willem van Jaarsveld.

In die episode:

  • Cornie Tosen van BHBW gesels oor die voordele wat moderne tegnologie vir produsente kan bied.
  • Willem van Jaarsveld van Agri Limpopo gesels oor die belangrikheid van samewerking in  georganiseerde landbou en in die landbousektor as geheel.

Inhoudsborg: Fendt

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here