Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika het Donderdag, 30 November 2017, weer in die Grootplaas-ateljee gekuier. Die gesprek fokus op buffelprotokolle en  Adri veruidelik waarom die toepassing daarvan so krities vir die bedryf is. Ons hoor ook wat WRSA vir 2018 beplan.

Aan jou gebring deur Wildswinkel
Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here