Kyk 29 Januarie 2018 se Grootplaas met Dr Bobbie van der Westhuizen en Hennie Maas.

In die episode:

  • Om akkuraatheid en groei in die veebedryf te bevorder, spits SA Stamboek hom toenemend toe op genomiese seleksie by beeste. Dr Bobbie van der Westhuizen vertel ons meer van die verwikkelinge.
  • Die bekende radio-aanbieder, Hennie Maas, gesels oor die boek, Sterre en Planete, waarvan hy mede-outeur is.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here