Kyk 26 Januarie 2018 se Grootplaas met Anél Blignaut en Dirk Coetzee.

In die episode:

  • Kweekhuisgasse is onder bespreking wanneer Anél Blignaut van Blue North ons meer oor ons koolstofvoetspoor vertel en hoe dit bereken kan word.
  • Daarna kyk ons na ‘n insetsel van AGT Foods oor lusernsaad met Dirk Coetzee.

Inhoudsborg: AGT Foods

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na nog Grootplaas-episodes.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here