Kyk Januarie 2018 se Grootplaas met Wessel Lemmer en Frikkie Maré.

In die episode:

  • Wessel Lemmer van Absa vertel ons meer oor hoe die minister van finansies se begrotingsrede die landbousektor in Suid-Afrika se groei kan beïnvloed en wat die sektor nog benodig om voedselsekerheid in die land te bevorder.
  • Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat praat oor die eintlike waarde van landbougrond.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here