Kyk 14 Desember 2017 se Grootplaas met Hencke Marais en Sybrand Mostert.

In die episode:

  • Die kleinwildbedryf het vir jare lank aan die agterspeen gesuig, terwyl die fokus op groot- en eksotiese wild geval het. Volgens kenners lewer kleinwild egter ‘n beduidende bydrae tot ekostelsels. Hencke Marais van Wildlife Ranching South Africa, vertel ons meer oor hierdie spesialisveld.
  • Sybrand Mostert van Wildswinkel vertel meer wat hulle veilingskalender vir 2018 inhou.


Aan jou gebring deur Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here