Kyk 8 Januarie 2018 se Grootplaas met Dr Erika van Zyl en WA Lombard.

In die episode:

  • Dr Erika van Zyl gesels oor hoe sekere voergewasse kan help om wurmweerstand te beheer.
  • WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor ‘n veediefstal-studie.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here