Wildswinkel is baie bedrywig en hard aan die beplan vir vanjaar se veilings. Dirk Wolfaardt het in die Grootplaas-ateljee gekuier en gee ‘n vooruitsig van wat die jaar vir die wildbedryf kan inhou.