Kyk 1 Februarie 2018 se Grootplaas met Adri-Kitshoff-Botha en WA Lombard.

In die episode:

  • Wildbedryf Suid-Afrika is ‘n belangrike ankerpaal vir die wildbedryf. Adri Kitshoff-Botha van WRSA vertel ons meer oor waar hulle onlangs gekuier het en wat die kalender vir die res van die jaar inhou.
  • WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor veediefstal-navorsing en wat hierdie voortslepende probleem vir Suid-Afrikaanse boere beteken.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here