In 2020 trek ALFA ‘n nuwe baadjie aan wanneer ‘n besonderse ekspo saam met Graan SA aangebied sal word. Dr Dirk Strydom kuier op 7 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee en hy verduidelik wat hierdie nuus nou eintlik met Graan SA te doen het.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas