‘n Suksesvolle uieboerdery is makliker gesê as gedaan. In vergelyking met ander gewasse, soos aartappels, gebruik uie baie meer water. Steyn van Aardt van Agri Technovation gesels in 21 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor die beginsels van suksesvolle uieproduksie.

Daarna is daar ‘n insetsel oor appelkultivars, en Corné Louw van Graan SA gesels oor saadpryse. Vind ook uit hoe saadpryse die afgelope tien jaar gewissel het.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas