Die Owl Rescue Centre is ’n fasiliteit wat betrokke is by rehabilitasie van uile, met die doel om hulle weer in hul natuurlike omgewing vry te laat. Danelle Murray, medestigter van die Owl Rescue Centre, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die sentrum se werksaamhede en bewaringsprojekte. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.