Die landboubedryf sal nooit sonder uitdagings wees nie. Dit is egter belangrik dat hierdie uitdagings verstaan word sodat die geleenthede wat daaragter sit, geïdentifiseer kan word. Nico Groenewald van Standard Bank beklemtoon sommige van hierdie uitdagings in 26 Oktober 2020 se aflewering van Plaas TV. Daarna gesels Felix Reinders van die Landbounavorsingsraad oor waterskaarste.

Kyk dit nou hier:  

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Inhoudsborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.


Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.