Tru Cape is ‘n organisasie wat namens appel- en peerboere bemarking doen. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Roelf Pienaar van Tru Cape oor die aktiwiteite en uitdagings waarmee dié organisasie tans te doen het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.