Die kunsmisbedryf bied nogal heelwat uitdagings vir vervaardigers en produsente. Lise Roberts van RSG Landbou, gesels met Rossouw Olivier van Atlas Organiese Misstowwe, oor verskillende denkwyses en benaderings in hierdie bedryf. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.