Verskeie uitheemse kaktus-spesies is vinnig besig om weiding te vernietig in dor, oorbeweide en geërodeerde gebiede in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Ken Coetzee van Conservation Management Services in George oor uitheemse kaktusse wat weiding en veld in Suid-Afrika negatief beïnvloed. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.