Belnori Boetiekkaasmakery van Bapsfontein het vanjaar stof in ander groot kaasmakers se oë geskop, toe een van hul kase as die wenner van die Agri-Expo Qualité toekennings aangewys is. Dié kaas is uit 880 suiwelprodukte van 76 vervaardigers gekies. Ons kyk na ‘n insetsel oor hoe die beoordeling van die suiwelkampioenskappe plaasgevind het. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika in die ateljee, om ons oor hul afgelope konferensie en toekennings te vertel.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas