‘n Deurslaggewende hofuitspraak oor grondhervorming het die landbou aan die gons. In hierdie uitsending van Grootplaas, kuier dr Theo de Jager in die ateljee en hy gesels oor die uitspraak en die implikasies wat dit vir die landbou en die grondhervormingsproses het. Hy gesels ook oor die uitdagings van familieboerdery in Suid-Afrika.

Die soja- en sonneblombedrywe speel nie net ‘n belangrike rol in die veevoerbedryf nie – daar was die afgelope paar jaar ook heelwat verwikkelinge in die mark wat hierdie produkte betref. Een hiervan het met die Johannesburgse aandelebeurs te doene. Dr Raphael Karuaihe gesels in 13 September 2019 se Grootplaas meer hieroor.

Inhoudsborg: JSE

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas