Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Piet Neethling van Game SA oor die stand van sake wat die uitvoer van wildsvleis na die Europese Unie betref. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.