Die rekord-mielieoes van die 2018-seisoen het veroorsaak dat daar nou ’n reuse oordragvoorraad in die land is, en mieliepryse is dus afwaarts aangepas. ’n Ekonoom by Graan SA, Luan van der Walt, gesels met RSG Landbou-luisteraars oor wat dit vir die uitvoerbedryf gaan beteken. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.