Die werkgewer-werknemer-verhouding is gebaseer op vertroue, integriteit, wedersydse voordele en respek. Elke werksplek is uniek en moet ook so geëvalueer word, maar daar is dikwels gevaartekens waarop werkgewers moet let om probleme vroegtydig die hoof te bied. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie gesels in 15 November 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kuier Manti Maifadi van Naledi Farm in die Grootplaas-ateljee, om meer oor haar boerdery en agritoerisme te gesels.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas