Die fakulteit veeartsenykunde van die Universiteit van Pretoria, word tans amptelik onder van die beste opleidingsfasiliteite in die wêreld gereken. Ons gesels met prof Dietmar Holm oor hierdie prestasie. Dan het kundiges in die kuilvoerbedryf, Richardt Venter en prof Robin Meeske, onlangs oor ‘n koppie koffie oor vanjaar se been van die Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie gesels. Ons kyk na insetsels hieroor.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas