Grootplaas van 13 Januarie 2020 plaas weer die kollig op bewaringsboerdery, wanneer ons luister hoe dié praktyk, Anthony Muirhead van Winterton in KwaZulu-Natal se boerdery omgekeer het.

Daarna kuier Petra Anderson van Tzaneen Country Lodge in die ateljee. Vind uit hoekom dit as een van die ‘groenste’ vakansiebestemmings in die land beskou word, en hoekom agritoerisme so waardevol is vir die bedryf.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas