Parasiete is ‘n algemene verskynsel by vee en kan tot derduisende rande se verliese en skade lei.  Lise Roberts gesels in RSG Landbou met dr Johan Cloete van MSD Animal Health oor die voorkoms van rondewurms en lewerslak in vee, asook maatreëls om hierdie parasiete te beheer. 

’n Paar innoverende boere, Piet Badenhorst en Ronald Goldberg, gesels oor hulle interessante patente – ‘n damskoonmaker en ‘n skaapnekklamp. Daarna bring Albert Loubser luisteraars op hoogte van die jongste reëlings rondom ALFA 2019. Luister nou dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Zoetis.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.