Meeste van ons geniet af en toe ‘n lekker stukkie vleis, en ons het elkeen ons voorkeure oor hoeveel vet daar aan ons gunstelingsnit moet wees. Vetveebeoordeling, waar beoordelaars veral na bouvorm en vetverspreiding op vee kyk, speel hier ‘n baie groot rol. ‘n Kenner op dié gebied, Johan Odendaal, demonstreer in Grootplaas van 13 April 2020 vir ons hoe ‘n vetveebeoordelaar te werk gaan.

Daarna wys Hennie Gerber van die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfsmaatskappy vir ons hoe karkasbeoordeling werk.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.