Afrika-varkpes is onlangs, vir die eerste keer in ‘n lang tyd, op ‘n kommersiële plaas in Suid-Afrika aangemeld. Die bedryf kon egter gelukkig vinnig inspring om die verspreiding hiervan te keer. Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie gesels in 11 Desember se episode van Plaas TV hieroor. Ons voer ook gesprekke met twee kenners oor onder andere verbruikerstendense gedurende die COVID-pandemie en hommeltuig-lisensies.

Markteborg: Nutri Feeds

Kalender en Inhoudsborg: Standard Bank

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.