In 14 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Vrystaat Landbou en die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie in die ateljee.

Een van die hoofbesprekingspunte deesdae, nie net in landboukringe nie, maar ook in die algemene sektor, is dié van die onteiening van grond sonder vergoeding. Francois Wilken van Vrystaat Landbou vertel ons wat hulle standpunt in dié verband is. Daarna kuier Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie saam met Elsa Esterhuizen, om oor kwessies in die varkbedryf te gesels.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas