Die Suid-Afrikaanse Varktelersgenootskap is vanjaar ‘n eeu oud. Lise Roberts van RSG Landbou praat met Neil Dry, die president van dié genootskap oor hulle 100 jaar-vieringe. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.