Varkvoeding – rou materiale onder die vergrootglas

334

Die opwindende SwiNE Nutrition-varkvoedingsreeks het in 30 September se episode van Plaas TV tot ‘n einde gekom. In hierdie episode, aan jou gebring deur Trouw Nutrition, fokus Jaco Raath en Mart-Marie van Zyl op ‘n voermengstoor op ‘n varkplaas en die ontleding van rou materiale. Ons vind veral uit hoekom mikitoksiene belangrik is om in ag te neem wanneer daar gekyk word na algehele voerveiligheid en gehalte.

Inhoudsborg: Trouw Nutrition

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

Plaas TV

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.