Die varsprodukte-kleinhandelbedryf het gister by Domaine Brahms in die Paarl byeengekom vir die PMA (Produce Marketing Association) in Suid-Afrika se ‘Retailers Connections Lunch”. Jennifer Roets het by die geleentheid met Lindie Stroebel gesels. Luister hier wat sy te sê gehad het.