Rolspelers in die Suid-Afrikaanse varsprodukte-waardeketting kom jaarliks gedurende die PMA Fresh Connections-konferensie bymekaar om oor die jongste gebeure in die varsprodukbedryf te gesels. Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association oftewel PMA, gesels op 25 Junie se uitsending van Grootplaas hieroor. Daarna kuier Johan Taljaard van VDT Prokureurs in die ateljee en hy gesels oor wat die Wet op Dieresiektes sê oor hoe boere veesiektes moet aanmeld. En hoe gemaak as ‘n boer rondloperdiere op sy plaas aantref?

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas