In vandag se uitdagende tye kan ‘n mens so maklik verstrengel raak in die struikelblokke, dat jy soms nie meer die oplossings raaksien nie. Dit is een van die redes waarom boere samewerking met ander moet oorweeg – soos hulle sê, twee koppe is beter as een. Frans van Eden, ‘n rekemeester, gesels op RSG Landbou met ons oor verskillende tipes samewerking tussen boere en die voordele wat dit inhou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.