Woensdag, 14 Maart 2018, se Grootplaas is aan jou gebring deur Laeveld Agrochem en ons fokus op vrotpootjie in koring. Abrie Venter van Laeveld Agrochem vertel ons meer oor vrotpootjie, hoe dit vasgevat kan word en watter oplossings Laeveld Agrochem hiervoor bied. Hy vertel ons ook meer oor die doeltreffende bestuur van koring om siekteweerstand te verhoog.

Klik hier om meer te lees oor die onderwerp. 

Aan jou gebring deur Laeveld Agrochem. 

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige uitsendings van Grootplaas.