Finalejaar veeartsenystudente het weer vanjaar hul vaardighede met die dragtigheidsdiagnose van vleis- en melkbeeste, gedurende die Onderstepoort Pregnancy Diagnosis Challenge getoets. Ons kyk in 3 September 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor.

Daarna gesels ons met die wenner van vanjaar se uitdaging, Clemens Lichtenburg. Jaco Theron, kaptein van die Onderstepoort Voerkraaluitdaging se wenspan, SteakOut, kuier ook in die ateljee.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas