Om beter veeartse vir produksiediere in Suid-Afrika op te lei, het die Fakulteit van Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria, ‘n klompie jare gelede ‘n voerkraal-uitdaging op die been gebring. Kyk Grootplaas van 16 April 2020 na insetsels wat hieroor handel.
Nuusborg: Nutri Feeds