Volgens data wat deur Statistiek Suid-Afrika oor die landbousensus vir 2017 bekendgemaak is, het veeboerdery in hierdie tydperk, die grootste deel van plase in die land beslaan. Die hoeveelheid plase in die landboubedryf was, volgens hierdie sensus, 40 122. Joe de Beer van Statistiek SA gesels hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media