Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al bietjie meer as ‘n maand in die nuwe jaar in en in die landbou word daar reeds beplan vir die winter! Wintermaande bring verskeie uitdagings vir veeprodusente. Phillip Lee van Hinterland, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor die belangrikheid van oorwintering op veeplase asook planne wat boere nou al moet maak vir die koue tydperk wat kom. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.