Die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika is nie net ongerieflik nie, dit het ook ‘n ernome impak op die ekonomie. Glo dit of nie, die landbousektor word ook deur kwessies soos beurtkrag geraak. Dr Requier Wait van Agri SA gesels in 11 November 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kuier Willie Clack van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum ook in die ateljee, om oor veediefstal-statistieke te gesels.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas