In 25 April 2018 se Grootplaas gesels ons oor veesgesondheid. Vir enige veeboer is die gesondheid van sy vee van kardinale belang. Net soos al die ander faktore wat ‘n rol die groei en winsgewendheid van ‘n boerdery speel, moet veegesondheid deurlopend in ag geneem word – en nie eers wanneer jou vee klaar siek geword het nie! Dr Danie Odendaal van Afrivet Opleidingsdienste gesels met Elsa Esterhuizen oor hierdie onderwerp. Hy vertel ons ook meer oor ‘n toepassing wat Afrivet ontwikkel het om siekteherkenning te vergemaklik.

Nuusborg: Bayer

Markte: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa – South Africa

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas