Veeklampe is ‘n redding op enige veeplaas en kan veral ‘n beesboer se werk heelwat makliker maak. Daar is egter ‘n paar dinge wat boere oor hierdie toerusting moet weet. Greg Talbot van TAL-TEC gesels in Grootplaas van 20 November 2019 hieroor.

Inhoudsborg: TAL-TEC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas