Pierre Vlok, ’n ou hand in die veebedryf, deel die ervarings en lewenslesse wat hy met die jare in die bedryf opgedoen het tydens ’n boeredag naby Hopetown met Koos du Pisanie van RSG Landbou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.