Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur

Word Suid-Afrika se heel eerste Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur

Vanweë die belangrikheid van klimaatslim boerderypraktyke, en in die gees om uit te reik na produsente wat reeds ‘n verskil maak, het Plaas Media in samewerking met dr Louis du Pisani besluit om die soektog na ‘n ware klimaatslim ambassadeur wat gewillig is om met ander te deel wat hulle doen, en hoe dit gedoen word, te begin.

Ontmoet ons borge

In sy eerste jaar verwelkom die kompetisie vyf borge, wat almal passievol is oor klimaatslim boerdery en almal op een of ander manier daartoe bydra:

Ons is dankbaar vir hierdie maatskappye se deelname aan die kompetisie en sien uit daarna om saam met hulle te werk.

Vir meer inligting skakel Deidré Louw by 066 231 2430 of stuur ‘n epos na deidre@plaasmedia.co.za

Vind meer uit in hierdie episode van Plaas TV of lees ‘n artikel: