Water is die lewens-aar in enige landbou-onderneming, maar iets wat diegene buite die bedryf nie noodwendig weet nie, is hoe moeilik dit is om watergebruiks-magtiging te kry. Ons het vroeër vanjaar met Jacques Marais van VDT Prokureurs hieroor gesels. Theo Boshoff van Agbiz kuier op 17 April 2019 in die Grootplaas-ateljee om verder oor dié belangrike onderwerp te praat. Daarna is dok Faffa Malan aan die woord om ons op hoogte te bring van tendense in veesiektes, en hoe die toekoms in terme van die bestuur van veesiektes lyk.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas