Kyk 8 Desember 2017 se Grootplaas met Dr Japie van der Westhuizen en Dr Koos Coetzee.

In die episode:

  • Indien die doeltreffendheid van vleisproduksie verbeter word, kan dit ‘n wesentlike bydrae maak tot voedselsekerheid. Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek gesels  oor vanjaar se hoogtepunte in die vee-verbeteringsbedryf, en kwessies wat aangespreek moet word.
  • Dr Koos Coetzee van die melkprodusente-organisasie gee ‘n oorsig van die suiwelbedryf in 2017.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here