Veevoer is lankal nie meer net veevoer nie, maar het ‘n ingewikkelde wetenskap geword om te verseker dat boere optimale produksie in hul kuddes kan behaal. Jaco Scheepers van Nutri Feeds gesels in Grootplaas van 7 Maart 2019 met ons oor meer oor veevoerproduksie. Daarna kuier dr Foch-Henri de Witt van die SAVVV-reëlingskomitee by ons in die ateljee, om ons meer oor die veekundige bedryf te vertel asook die veekunde-kongres wat binnekort gaan plaasvind.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here