Veevoersake in die kollig by AFMA Forum

784

Die tiende AFMA Forum is onlangs by Sun City aangebied, en meer as 800 afgevaardigdes het saamgekom om dierevoedingkwessies te bespreek. Plaas Media was ook daar en ons kyk in 3 April 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n interessante insetsel hieroor.

Inhoudsborg: AFMA

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.