Ons fokus in 7 Desember 2018 se aflewering van Grootplaas weer op hoe tegnologie jou boerdery kan verryk, wanneer ons na ‘n gesprek met David Louw van Cat Phone kyk.  Daarna kuier Japie Grobler van die Agri Securitas Trustfonds in die Grootplaas ateljee. Hy gesels oor landelike veiligheid in Suid-Afrika, en ons hoor ook hoe rolspelers hande vat om die veiligheid van boere en plaaswerkers te bevorder.

Inhoudsborg: Cat Phones

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas