Altesaam 450 funksioneel gesonde reproduserende diere is op aanbod by die 25ste Blouberg-aanteelveiling wat op 31 Januarie 2019 aangebied word. Die veiling word deur Vleissentraal Bosveld aangebied met Sors Snyman as afslaer.

Die verskeidenheid top Bonsmara- en Bovelder-aanteelvee sluit in 100 koeie met kalwers, 50 dragtige verse, 60 oop verse en 140 speenkalwers. Die gehalte van dié diere sal nie sommer geklop word nie.

Die veiling skop om 11:00 in Vivo af. Vir meer inligting kontak Arthur Blofield by 083 400 2648, Francois Uijs by 083 627 6835 of Sors Snyman by 072 841 7262.

Klik hier vir verdere inligting.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here